Description
’n Mensie in my Mamma se Pensie kom wys die spesiale verhouding tussen ’n Mamma en haar dogtertjie. Vanuit die amper-ousus se oogpunt vertel dit hoe sy die veranderinge in haar Mamma sien en beleef wanneer haar Mamma weer swanger raak. ‘n Ideale geskenkboek vir ‘n verwagtende Mamma en Mammas met klein kindertjies.
Die hele boek het duursame, gelamineerde bladsye. Perfek vir klein handjies.
Storie & Illustrasies: Adrien Terblanché
Grootte: 200mm x 200mm
Bladsye: 24 (Volkleur)
Ouderdom: 2-5 jaar
Reviews
There are no reviews yet.